At-Takwir

At-Takwīr (Arabies: التكوير, "Wanneer Die Son Opgevou Sal Word") is die 81ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 29 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.

التكوير
  Soera 81 van die Koran  
KlassifikasieMekkaans
In ArabiesAt-Takwīr
TransliterasieAt-Takwier
In Afrikaans"Wanneer Die Son Opgevou Sal Word"
Deel30
Ajat29

Opsomming

Die naam van die soera kom uit vers 1 en 2: "Wanneer die son opgevou en die sterre dof sal word".[1] Die hoofstuk beskryf die verskriklike tekens van die oordeelsdag.

Verwysings

  1. Die Heilige Quran. In Afrikaans vertaal deur Imam M.A. Baker. Uitgegee deur IDM (Islamic Dawah Movement of Southern Africa) Publications. ISBN 978-0-620-60451-2

Skakels

Vorige soera:
'Abasa
Die Koran Volgende soera:
Al-Infitar
Soera At-Takwir

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.