Astrud Gilberto

Astrud Gilberto (30 Maart 19405 Junie 2023)[1][2] ook bekend as Astrud Evangelina Weinert was 'n Brasiliaanse sangeres en komponis van jazz- en popmusiek in die Latyn-Amerikaans-Brasiliaanse styl, veral samba en bossa nova. Sy het in die 1960's bekendheid verwerf met haar Engelse weergawe (The Girl from Ipanema) van Antônio Carlos Jobim se treffer Garota de Ipanema. In 1963 het Astrud Gilberto, wat in Rio de Janeiro groot geword het, haar saam met haar man João in die Verenigde State gevestig waar sy steeds bly.[3][4]

Astrud Gilberto
Astrud Gilberto in Amsterdam in 1966
Agtergrondinligting
GeboortenaamAstrud Evangelina Weinert
Gebore30 Maart 1940
Salvador da Bahia
OorsprongSalvador da Bahia, Bahia, Vlag van Brasilië Brasilië
Sterf5 Junie 2023
GenresBossa nova, samba, Brasiliaanse jazz
Beroep(e)Sangeres, liedjieskryfster, skilderes
InstrumenteStem
Jare aktief1963 – hede
EtiketteVerve Records (1963–70)
CTI Records (1971)
Perception Records (1972)
Audio Fidelity Records (1977)
Denon Records (1982)
Polygram Records (1987)
Pony Canyon (1996–97)
Magya Productions (2002)
AssosiasiesJoão Gilberto, Antônio Carlos Jobim, Vinicius de Moraes, Stan Getz, Walter Wanderley, Stanley Turrentine, James Last Orchestra, Frank Sinatra
Webwerfwww.astrudgilberto.com

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.