Asterids
Asterids is 'n naam wat in die APG II-stelsel (2003) ingevoer is om 'n klade van blomdraende plante ('n monofiletiese groep) te beskryf. Dit is een van die twee hoofgroepe van eudicots. Die ander hoofgroep is die rosids.
Asterids | |
---|---|
Impatiens balsamina | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
(geen rang): | |
Klades | |
Taksonomie
Wikimedia Commons bevat media in verband met Asterids. |
- klade asterids (in die 23ste uitgawe van die Heukels: "Asteride"):
- klade euasterids I (in die 23ste uitgawe van die Heukels: "Lamiide")
- familie Boraginaceae
- familie Icacinaceae
- familie Oncothecaceae
- familie Vahliaceae
- orde Garryales
- orde Solanales
- orde Gentianales
- orde Lamiales
- klade euasterids II (in die 23ste uitgawe van die Heukels: "Campanulide")
- familie Bruniaceae
- familie Columelliaceae
- [+ familie Desfontainiaceae ]
- familie Eremosynaceae
- familie Escalloniaceae
- familie Paracryphiaceae
- familie Polyosmaceae
- familie Sphenostemonaceae
- familie Tribelaceae
- orde Aquifoliales
- orde Apiales
- orde Dipsacales
- orde Asterales
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.