Asiatiese olifant
Die Indiese of Asiatiese olifant (Elephas maximus) is één van die drie nog lewende spesies olifante. Die spesie kom in Asië voor. Hulle is kleiner as die Afrika-olifante en kan ook makliker getem word. Mense het hulle oor die eeue as werksdiere ingespan. Dit is die nasionale dier van Indië.
![](../I/Elefante-asi%C3%A1tico_no_Zool%C3%B3gico_de_Sorocaba_3.JPG.webp)
Elephas maximus
Asiatiese olifant | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Elephas |
Spesie: | E. maximus |
Binomiale naam | |
Elephas maximus Linnaeus, 1758 | |
Subspesies | |
Sien teks. | |
![]() | |
Sinonieme | |
Elephas asiaticus Blumenbach, 1797 |
Subspesies
Daar is 5 subspesies van die olifant bekend:
- Elephas maximus indicus
- Elephas maximus maximus
- Elephas maximus sumatrensis
- Elephas maximus borneensis
- Elephas maximus asurus
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Asiatiese olifant.
Wikispecies het meer inligting verwant aan Asiatiese olifant
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.