Asetofenoon

Asetofenoon is 'n ketoon afgelei van benseen en kan daaruit met asetielchloried vervaardig word:

Eienskappe

Algemeen

NaamAsetofenoon 
IUSTC-naam1-fenieletanoon 
Ander nameMetielfenielketoon
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule C6H5COCH3
Molêre massa120,16 g/mol
CAS-nommer98-86-2[1]  
VoorkomsKleurlose tot liggeel vloeistof
Fasegedrag
Smeltpunt 19,7 °C
Kookpunt201,7 °C
Digtheid1,03 (rel. water)
Oplosbaarheid5,5 g/L in water @20 °C[2]

Suur-basis eienskappe

pKageen

Veiligheid

Flitspunt77 °C 
Selfontbrandingspunt570 °C 
LD50740 mg/kg (muis; akuut, oraal)

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Hierdie verbinding word in natuurlike produkte soos melk, sjokolade, framboos, ertjies en kaneelolie aangetref.[2]

Die stof ruik effens soos lemoene en is een van die geurstowwe wat aan seep bygevoeg word en as 'n smaakstof aan produkte wat soos vrugte moet smaak. Dit word vir polimere en harse as oplosmiddel gebruik. Dit is slegs effens in water oplosbaar en sink in water omdat dit ‘n hoër digtheid het.[3]

Verwysings

  1. SciLab msds.
  2. "Chemicalbook" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Maart 2019.
  3. "Pubchem" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2020.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.