Asetaat
'n Asetaat (van Latyn: aceo suur wees, acetum asyn) is 'n sout wat die organiese anioon CH3COO− of 'n ester wat die CH3COO-groep bevat. Die anioon is die suurres van asynsuur.
Algemeen | |
---|---|
Naam | Asetaat |
IUSTC-naam | Etanoaat |
Chemiese formule | CH3CO−2 |
Termochemiese radius | 1,62 Å [1] 1,94(19) Å[2] |
40,9 [Sm2/mol][3] | |
1,089 10-9 [m2/s][3] | |
Lys van anione |
Soute
Asetate is goed oplosbaar is waterige oplossing en die oplossing het basiese eienskappe deur die suur-basisewewig:
Esters
Asetaatesters is dikwels vlugtige vloeistowwe wat soos soet vrugte geur en hulle word as oplosmiddels gebruik. Etielasetaat kom in alkoholiese dranke, radys en Anthemis nobilis (Romeinse kamille) voor. [4]
Sien ook
Verwysings
- "Wired chemist" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 September 2019. Besoek op 26 Maart 2017.
- Thermochemical Radii of Complex Ions Helen K. Roobottom, H. Donald B. Jenkins, Jack Passmore, Leslie Glasser Journal of Chemical Education 76(11) 1999, bls. 1570
- aqion.
- "Ethyl acetate; Pub Chem" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 September 2019.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.