As-Sajdah

As-Sajdah (Arabies: السجدة, "Die Prostrasie") is die 32ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 30 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar. Dié soera begin met die allegoriese letters (muqattaʿat) Alief, Laam, Miem.

السجدة
  Soera 32 van die Koran  
KlassifikasieMekkaans
In ArabiesAs-Sajdah
TransliterasieAs-Sadjda
In Afrikaans"Die Prostrasie"
Deel21
Ajat30

Opsomming

Die eerste helfte van die soera dek sommige van Islam se teologiese konsepte, insluitende openbaring, God, die skepping van die mens, die opstanding en die oordeelsdag.

Die tweede helfte bespreek 'n vergelyking tussen dié wat hulle voor God prostreer en dié wat van God se tekens wegdraai. Die Kinders van Israel word dan genoem as 'n voorbeeld van mense wat God se leiding volg deur Moses.[1]

Verwysings

  1. Lumbard, Joseph (April 2015). 32, Prostration, al-Sajdah], The Study Quran. San Francisco: HarperOne.

Skakels

Vorige soera:
Lu'kman
Die Koran Volgende soera:
Al-Ahzab
Soera As-Sajdah

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.