Arturo Toscanini
Arturo Toscanini (Italiaanse uitspraak: arˈtuːro toskaˈniːni; * 25 Maart 1867 – † 16 Januarie 1957) was 'n Italiaanse dirigent. Hy was een van die mees gelese en roemryke musikante van die laat 19de en die 20ste eeu, wat bekend was om sy intensiteit, perfeksionisme, sy oor vir orkestrale detail en sonoriteit, en sy fotografiese geheue.[1] Hy was by verskeie geleenthede die musikale direkteur van La Scala in Milaan, die Metropolitan Opera in New York Stad, en die New York Filharmoniese Orkes. Later in sy loopbaan is hy aangestel as die eerste musikale direkteur van die NBC Simfonieorkes (1937–54), en dit het daartoe gelei dat hy 'n huishoudelike naam (veral in die VSA) geword het deur sy radio- en televisieuitsendings en die vele opnames uit die opera en simfoniese repertoire.
![](../I/Arturo_Toscanini_-_de_Augostini_bw.jpg.webp)
![](../I/Arturo_Toscanini2.jpg.webp)
Verdere leeswerk
- Antek, Samuel (outeur) en Hupka, Robert (fotos), This Was Toscanini, New York: Vanguard Press, 1963 (Essays deur 'n NBC Simfonieorkes musikant wat onder Toscanini gespeel het; sluit ook repetisie fotos in uit die latere deel van Toscanini se loopbaan.)
- Frank, Mortimer H., Arturo Toscanini: The NBC Years, New York: Amadeus Press, 2002. (Volledige lys en analise van Toscanini se NBC Simfonieorkes opvoerings en opnames.)
- Haggin, B. H., Arturo Toscanini: Contemporary Recollections of the Maestro, New York: Da Capo Press, 1989 ('n Herdruk van Conversations with Toscanini en The Toscanini Musicians Knew.)
- Horowitz, Joseph, Understanding Toscanini, New York: Knopf, 1987 (bevat baie vergissings wat gekorrigeer is deur Sachs in Reflections on Toscanini en deur Frank in Arturo Toscanini: The NBC Years)
- [Marek, George R., Toscanini, New York: Atheneum, 1975. ISBN 0-689-10655-6 (bevat vergissings wat deur Sachs in Toscanini gekorrigeer is)
- Marsh, R. C. Toscanini on Records – Part I: High Fidelity, vol. 4, 1954, bls. 55–58
- Marsh Part II: vol 4,1955, bls. 75–81
- Marsh Part III: vol 4,1955, bls. 83–91
- Matthews, Denis, Arturo Toscanini. New York: Hippocrene, 1982. ISBN 0-88254-657-0 (sluit platelys in)
- Meyer, Donald Carl, The NBC Symphony Orchestra. UMI Dissertation Services, 1994.
- O'Connell, Charles, The Other Side of the Record. New York: A. A. Knopf, 1947.
- Sachs, Harvey, Toscanini, New York: Prima Publishing, 1995. (Herdruk van die standaard en beste biografie wat in 1978 gepubliseer is)
- Harvey Sachs, Reflections on Toscanini, New York: Prima Publishing, 1993. (Reeks essays op verskeie aspekte van Toscanini se lewe en impak)
- Harvey Sachs, red., The Letters of Arturo Toscanini, New York: Knopf, 2003.
- Harvey Sachs, Toscanini: Musician of Conscience, New York/London: Liveright, 2017. (Heeltemal nuwe en meer gedetailleerde biografie.)
- Taubman, Howard (1951). The Maestro: The Life of Arturo Toscanini. New York: Simon & Schuster.
{{cite book}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp) (bevat vergissings wat deur Sachs in Toscanini gekorrigeer is) - Teachout, Terry, Toscanini Lives, Commentary Tydskrif, Julie/Augustus 2002
Verwysings
- Sachs, Harvey (1978). Toscanini. Da Capo Press. ISBN 0-306-80137-X.
Eksterne skakels
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Arturo Toscanini. |
- Arturo Toscanini in Encyclopædia Britannica
- Arturo Toscanini by AllMusic
- Toscanini en die geskiedenis van die NBC Simfonieorkes plus Lewendige WWII uitsending
- NPR spesiale program op die seleksie van die 1938 uitsending van Toscanini (saam met die NBC orkes) tot die 2005 Nasionale Opnameregister
- Vier lyste saamgestel deur Harvey Sachs as aanhangsels tot sy nuwe biografie: chronologiese lys van alle uitvoerings, alfabetiese lys volgens komponis van al die werke in sy repertoire, geselekteerde bibliografie, en verwysingsnotas vir die biografie.
Notas
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |