Arthur Swemmer

Arthur Swemmer was 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy het onder ander in André Huguenet se toneelstuk "As die mure kan praat" gespeel. Hy word later 'n welbekende TV- en filmakteur, in besonder vir sy werk saam met Jamie Uys.[1]

Arthur Swemmer
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

  • Diamantendetektiv Dick Donald (TV-reeks), 1971 as Sire Henry
  • Stop Exchange, 1970
  • Die Vervlakste Tweeling, 1969
  • Vrolike Vrydag die 13de, 1969
  • Oupa for Sale, 1968 as Oupa van der Poel
  • Die Professor en die Prikkelpop, 1967 as Vermooten
  • The Second Sin, 1966 as Thomas Warren
  • Kavaliers, 1966
  • All the Way to Paris, 1966 as Anzonia
  • Finden Sie Livingstone! - Die Suche nach dem verschollenen Forscher und Missionar (TV-fliek), 1966 as Dr. Kirk
  • King Hendrik, 1965
  • Tokoloshe, 1965
  • Seven Against the Sun, 1964 as Orderly officer
  • Kimberley Jim, 1963 as Bert Patterson
  • Lord Oom Piet, 1962as Noakley
  • As Ons Twee Eers Getroud is!, 1962
  • Die Tweede Slaapkamer, 1962
  • Basie, 1961
  • Die Jagters, 1960

Verwysings

  1. Profiel op ESAT, besoek op 9 Maart 2013
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.