Arsjin
Arsjin (Russies: Аршин) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Samosdelka Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Kamiziak-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.
Arsjin Аршин | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Arsjin Die ligging van Arsjin in Astrachan-oblast | |
Koördinate: 45°58′23″N 47°53′07″O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Kamiziak |
Bevolking | |
• Totaal | 36 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416334 |
Demografie
Volgens Sensus 2010 het Arsjin 46 inwoners gehad. Ten spyte van sy klein bevolking, is die dorpie etnies baie divers.[1]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Russe | 23 | 50% |
Tsjetsjniërs | 12 | 26,1% |
Aware | 4 | 8,7% |
Kasakke | 3 | 6,5% |
Onbekend | 4 | 8,7% |
Totaal | 46 | 100% |
Verwysings
- Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 15 Julie 2023.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.