Arp 81

Arp 81, ook bekend as VV 247, is twee interaktiewe sterrestelsels in die sterrebeeld Draak. Dit is sowat 300 miljoen ligjare van die Aarde af en bestaan uit NGC 6621 en NGC 6622. Die stelsels is in Junie 1885 ontdek.

Arp 81
Die interaktiewe sterrestelsels NGC 6621 en NGC 6622, ook bekend as Arp 81.
Soort stelselInteraktiewe sterrestelsels
SterrebeeldDraak
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming18h 13m
Deklinasie+68° 22
Besonderhede
Afstand (ligjaar)Sowat 300 miljoen
Rooiverskuiwing Sowat 0,02
Ander nameVV 247, UGC 11175, KPG 534, Kaz 194, VII Zw 778, CGCG 322-36, IRAS 18131+6820, NGC 6621/6622, PGC 61582, MCG +11-22-31/+11-22-30
Lugkoördinate
18h 13m 00s, +68° 22′ 00″
Portaal    Sterrekunde

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.