Armeense dram
Die dram (Armeens: Դրամ) is seder 27 November 1993 die geldeenheid van Armenië, toe dit die Russiese roebel vervang het. Dit word opgedeel in 100 loema (լումա). Die amptelike ISO-kode is AMD en die valutateken is ֏.
Sien ook
- Ekonomie van Armenië
- Azerbeidjanse manat
- Georgiese lari
Eksterne skakels
- (en) (de) Die bankbiljette van Armenië
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.