Ariège
Ariège (uitgespreek [aʁjɛʒ]) (09) is 'n Franse département van die gewes Oksitanië. Sy prefektuur (hoofstad) is Foix.
Ariège (07) | |
---|---|
Gewes | Oksitanië |
Prefektuur | Foix |
Onderprefekture | Pamiers Saint-Girons |
Bevolking | 153 287 inw. (2019) |
Bevolkingsdigtheid | 31 inw./vk km |
Oppervlakte | 4 890 vk km |
Arrondissemente | 3 |
Kantonne | 22 |
Munisipaliteite | 332 |
President van die Conseil général |
Christine Tequi |
Eksterne skakels
- Die webwerf van die Prefektuur[dooie skakel]
- france-pub.com/Ariège
Hierdie artikel omtrent die geografie van Frankryk is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.