Arena das Dunas

Arena das Dunas is 'n sokkerstadion in Natal, Brasilië. Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014. Die stadion het 'n kapasiteit van 31 375.

Arena das Dunas
Ligging Centro Administrativo Rio Grande do Norte, Natal, Brasilië
Koördinate 5°49′38″S 35°12′45″W
Eienaar Openbare-private vennootskap
Kapasiteit 31 375[1]
Oppervlak Gras
Konstruksie
Gebou 2011–2014
Geopen 26 Januarie 2014[2]
Boukoste R$ 400 miljoen
110,1 miljoen
Argitek Populous[3]
Huurders

Fotogalery

Wedstryde

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014

Hoofartikel: FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014.
Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
13 Junie 201413:00Vlag van Meksiko Meksiko1–0Vlag van Kameroen KameroenGroep A39 216
16 Junie 201419:00Vlag van Ghana Ghana1–2Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde StateGroep G39 760
19 Junie 201419:00Vlag van Japan Japan0–0Vlag van Griekeland GriekelandGroep C39 485
24 Junie 201413:00Vlag van Italië Italië0–1Vlag van Uruguay UruguayGroep D39 706

Sien ook

  • Lys van stadions in Brasilië

Verwysings

  1. "Arena das Dunas" (in Portugees). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 April 2020. Besoek op 6 Junie 2016.
  2. (en) http://www.worldofstadiums.com/south-america/brazil/arena-das-dunas/
  3. (en) "Archived copy". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 September 2013. Besoek op 25 September 2013.{{cite web}}: CS1 maint: archived copy as title (link)

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.