Arena da Baixada

Arena da Baixada (Portugees: [aˈɾẽnɐ dɐ bajˈʃadɐ]), amptelik Estádio Joaquim Américo Guimarães, is 'n sokkerstadion in Curitiba, Brasilië. Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014. Die stadion het 'n kapasiteit van 43 000.[3] Die Arena da Baixada is in 1999 geopen en is die tuisveld van die sokkerklub Clube Atlético Paranaense.

Arena da Baixada
Volle naam Estádio Joaquim Américo Guimarães
Ligging Curitiba, Brasilië
Koördinate 25°26′54″S 49°16′37″W
Eienaar Clube Atlético Paranaense
Operateur G3 United
Kapasiteit 42 372[1]
Oppervlak Gras
Konstruksie
Eerste sooi gespit 1 Desember 1999
Gebou 1997–1999
Geopen 24 Junie 1999[2]
Renovasie 2009, 2012–2014
Huurders

Fotogalery

Wedstryde

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014

Hoofartikel: FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014.
Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
16 Junie 201416:00Vlag van Iran Iran0–0Vlag van Nigerië NigeriëGroep F39 081
20 Junie 201419:00Vlag van Honduras Honduras1–2Vlag van Ecuador EcuadorGroep E39 224
23 Junie 201413:00Vlag van Australië Australië0–3Vlag van Spanje SpanjeGroep B39 375
26 Junie 201417:00Vlag van Algerië Algerië1–1Vlag van Rusland RuslandGroep H39 311

Sien ook

  • Lys van stadions in Brasilië

Verwysings

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.