Arena Pernambuco

Arena Pernambuco is 'n sokkerstadion in São Lourenço da Mata (Recife), Brasilië. Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013 en FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014. Die stadion het 'n kapasiteit van 46 160.

Arena Pernambuco
Ligging São Lourenço da Mata (Recife), Brasilië
Koördinate 8°2′25″S 35°0′30″W
Kapasiteit 44 300[1]
Oppervlak Gras
Konstruksie
Eerste sooi gespit Oktober 2010
Gebou Oktober 2010 – Mei 2013
Geopen 22 Mei 2013[2]
Boukoste R$ 500 miljoen[3]
VSD226 miljoen
EU€ 166 miljoen
Huurders

Fotogalery

Wedstryde

FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013

Hoofartikel: FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013.
Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
16 Junie 201319:00Vlag van Spanje Spanje2–1Vlag van Uruguay UruguayGroep B41 705
19 Junie 201319:00Vlag van Italië Italië4–3Vlag van Japan JapanGroep A40 489
23 Junie 201316:00Vlag van Uruguay Uruguay8–0Vlag van Tahiti TahitiGroep B22 047

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014

Hoofartikel: FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014.
Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
14 Junie 201422:00Vlag van Ivoorkus Ivoorkus2–1Vlag van Japan JapanGroep C40 267
20 Junie 201413:00Vlag van Italië Italië0–1Vlag van Costa Rica Costa RicaGroep D40 285
23 Junie 201417:00Vlag van Kroasië Kroasië1–3Vlag van Meksiko MeksikoGroep A41 212
26 Junie 201413:00Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State0–1Vlag van Duitsland DuitslandGroep G41 876
29 Junie 201417:00Vlag van Costa Rica Costa Rica1–1 (e.t.) (5–3 n.S.)Vlag van Griekeland GriekelandAgste eindrondte41 242

Sien ook

  • Lys van stadions in Brasilië

Verwysings

  1. "CNEF - Cadastro Nacional de Estádios de Futebol" (PDF) (in Portugees). 18 Januarie 2016. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 29 Junie 2017. Besoek op 6 Junie 2016.
  2. (en) http://www.worldofstadiums.com/south-america/brazil/itaipava-arena-pernambuco/ Geargiveer 18 September 2016 op Wayback Machine
  3. "High cost, corruption claims mar Brazil World Cup". The Washington Post (in Engels). 12 Mei 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 November 2019. Besoek op 12 Mei 2014.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.