Arena Pantanal

Arena Pantanal is 'n sokkertstadion in Cuiabá, Brasilië. Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014. Die stadion het 'n kapasiteit van 42 968.[3]

Arena Pantanal
Ligging Cuiabá, Brasilië
Koördinate 15°36′12″S 56°07′15″W
Kapasiteit 44 003[1]
Oppervlak Gras
Konstruksie
Eerste sooi gespit Mei 2010
Geopen 2 April 2014[2]
Boukoste R$ 646 miljoen
(VSD$ 293 miljoen)
Huurders

Fotogalery

Wedstryde

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014

Hoofartikel: FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014.
Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
13 Junie 201418:00Vlag van Chili Chili3–1Vlag van Australië AustraliëGroep B40 275
17 Junie 201418:00Vlag van Rusland Rusland1–1Vlag van Suid-Korea Suid-KoreaGroep H37 603
21 Junie 201418:00Vlag van Nigerië Nigerië1–0Vlag van Bosnië en Herzegowina Bosnië en HerzegowinaGroep F40 499
24 Junie 201416:00Vlag van Japan Japan1–4Vlag van Colombia ColombiaGroep C40 340

Sien ook

  • Lys van stadions in Brasilië

Verwysings

  1. "Diário de Obra da Arena Pantanal" (in Portugees). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Januarie 2016. Besoek op 6 Junie 2016.
  2. (en) http://www.worldofstadiums.com/south-america/brazil/arena-pantanal/
  3. "Arena Pantanal - Cuiaba". fifa.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 November 2019. Besoek op 29 Junie 2015.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.