Arena Manawatu

Die Arena Manawatu is 'n 180 000 vierkante meter publieke kompleks net wes van Palmerston North se stadskern in Nieu-Seeland. Die kompleks het drie binnenshuise stadions, met skuifbare en gelaagde sitplekke. Fasiliteite in die buitelug sluit 'n sokkerveld en renbaan in.

Arena Manawatu
Die Arena Manawatu se hoofpaviljoen

Bynaam FMG-Stadion
Ligging Palmerston North, Nieu-Seeland
Koördinate 40°21′24″S 175°36′4″O
Eienaar Palmerston North Stadsraad
Kapasiteit 18 000
Oppervlak Gras
Konstruksie
Renovasie Maart 2005
Huurders
Hurricanes (Superrugbyspan)
Manawatu se Rugbyunie
Robertson Holden International Speedway
Wellington Phoenix
Wedstryd tussen Georgië en Roemenië tydens die Rugbywêreldbeker 2011

Hulle beweer dat hul ongeveer 8000 besprekings per jaar hanteer, vir 36 verskillende sportsoorte voorsiening maak, bykomend tot die jaarlikse of ander ongereelde gebeurtenisse soos die "A & P Show", godsdienstige konvensies en feeste wat hier plaasvind.

'n Aantal internasionale wedstryde is al hier aangebied, onder andere Netbal tussen Nieu-Seeland en Engeland, Superrugbywedstryde en die Hyundai A-liga wedstryd (sokker). Verskeie wedstryde is gedurende die Rugbywêreldbeker 1987 en die Rugbywêreldbeker 2011 hier gespeel.

Wedstryde

Rugbywêreldbeker 1987

Hoofartikel: Rugbywêreldbeker 1987.
Datum Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
29 Mei 1987Vlag van Tonga Tonga16–29Vlag van Wallis WallisGroep B19 000

Rugbywêreldbeker 2011

Hoofartikel: Rugbywêreldbeker 2011.
Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
28 September 201119:30Vlag van Georgië Georgië25–9Vlag van Roemenië RoemeniëGroep B13 228
2 Oktober 201113:00Vlag van Argentinië Argentinië25–7Vlag van Georgië GeorgiëGroep B13 754

Rugbyliga-toetswedstryde

Toets#DatumUitslagToeskouersNotas
124 Junie 1990Vlag van Verenigde Koninkryk Groot-Brittanje versl. Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 11–108 073Gespeel as deel van die 1990 Groot-Brittanje se Leeus-toer
212 Julie 1992Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland versl. Vlag van Verenigde Koninkryk Groot-Brittanje 15–1411 548Gespeel as deel van die 1992 Groot-Brittanje se Leeus-toer deur Australasië
325 Junie 1993Vlag van Australië Australië versl. Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 16–819 500Gespeel as deel van die 1993 Trans-Tasmansee Toetsreeks
416 Junie 1995Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland gelykop met Vlag van Frankryk Frankryk 16–1610 846Gespeel as deel van die 1991 Franse rugby league-toer deur Nieu-Seeland
511 Oktober 1996Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland versl. Vlag van Papoea-Nieu-Guinee Papoea-Nieu-Guinee 64–02 000Gespeel as deel van die 1996 Nieu-Seeland teen Papoea-Nieu-Guinee-reeks
625 Oktober 1996Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland versl. Vlag van Verenigde Koninkryk Groot-Brittanje 18–1512 000Gespeel as deel van die 1996 Groot-Brittanje se Leeus-toer

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.