Arbil
Arbil (Koerdies: ھەولێر, Arabies: أربيل, Aramees: ܐܪܒܝܠ, Turks: Erbil) is 'n stad in die noorde van Irak. Dit het in 2009 'n bevolking van 1 293 839 gehad en is die vierde grootste stad van die land ná die hoofstad, Bagdad, Basra en Mosoel. Arbil is die hoofstad van die Irakse Koerdistan en is geleë noordwes van Sulaymaniyah en oos van Mosoel, asook net oos van die grens met Sirië, suid van Turkye en wes van Iran.
Arbil | |
---|---|
![]() Die vesting in die ou stad van Arbil. | |
![]() ![]() Arbil | |
Koördinate: 36°11′28″N 44°00′33″O | |
Land | ![]() |
Streek | ![]() |
Provinsie | Arbil |
Stigting | 9000 v.C. |
Regering | |
• Burgemeester | Nawzad Hadi |
Bevolking | |
• Totaal | 1 293 839 |
Galery
- Sitadel van Arbil
- Jalil Khayat-moskee
- Nishtiman Bazaar
- "Family Mall"
- Erbil-klok
- Minare Park
- Ou mark (Qeyseri)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.