Arbeidsterapie

Arbeidsterapie is 'n gesondheidsberoep wat fokus op die kliënt en om hom/haar betrokke te maak in aktiwiteite van die alledaagse samelewing.[1] Arbeidsterapeute doen dit deur die aktiwiteit aan te pas tot by die kliënt se vermoë.[2]

Arbeidsterapeute werk met kliënte wat die vermoë verloor het om aan basiese aktiwiteite deel te neem as gevolg van fisiese-, verstandelike-, emosionele- of kinders met ontwikkelingsprobleme. [3]

In Suid-Afrika kan mens arbeidsterapie by die volgende instansies studeer:[4]

  1. Universiteit van Kaapstad [5]
  2. Universiteit van KwaZulu-Natal [6]
  3. Universiteit van Limpopo [7]
  4. Universiteit van Stellenbosch [8]
  5. Universiteit van die Vrystaat [9]
  6. Universiteit van die Wes-Kaap [10]
  7. Universiteit van die Witwatersrand [11]
  8. Universiteit van Pretoria [12]

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.