Arbeidersparty
'n Arbeidersparty is 'n politieke party wat maatskaplike toestande wil verbeter, veral vir die werkersklas. Hulle het meestal 'n sosialistiese agenda.[1]
Die term word wêreldwyd vir verskillende politieke partye gebruik, insluitend:
- Arbeidersparty (Suid-Afrika, 1910), party wat van 1910 tot ongeveer 1958 in Suid-Afrika bestaan het.
- Arbeidersparty (Suid-Afrika, 1969), party vir Kleurlinge wat van 1969 tot 1994 in Suid-Afrika bestaan het.
- Arbeidersparty (Verenigde Koninkryk), 'n sentrum-linkse politieke party in die Verenigde Koninkryk.
- Arbeidersparty (Nieu-Seeland), 'n sentrum-linkse politieke party in Nieu-Seeland (amptelik: Nieu-Seelandse Arbeidersparty).
- Nasionaal-Sosialistiese Duitse Arbeidersparty, 'n regse radikale politieke party in Duitsland tussen 1919 en 1945.
- Partij van de Arbeid, Nederlandse sosiaal-demokratiese party wat in 1946 gestig is.
- Daar is (of was) ook arbeiderspartye in België, Israel, Switserland en verskeie ander lande.
Verwysings
- HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.