Aquila (genus)

Aquila is 'n genus van voëls in die familie van ouwêreldse aasvoëls (Accipitridae). Die genus omvat 11 spesies.[1]

Aquila
Aquila chrysaetos
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Buteoninae (word dispuut)
Genus:
Aquila

Brisson, 1760
Spesies

Sien teks.

Sinonieme

Hieraaetus Kaup, 1844
en sien teks.

Spesies

Sedert 2013 is die volgende spesies (volgens die IOC World Bird List) na die genus Clanga geskuif:

  • Clanga pomarina
  • Clanga hastata
  • Clanga clanga

Sien ook

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.