Appelgroen
Appelgroen is die kleur van 'n groen appel se skil.
#8DB600 |
Die eerste aangetekende gebruik van die Engelse woorde "apple green" as 'n kleurnaam was in 1648.
Kleurkoördinate
Volgens verskeie kleurskemas word appelgroen as volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #8DB600 |
RGB-kleurmodel | (141, 182, 0) |
CMYK | (23, 0, 100, 29) |
HSV | (74°, 100%, 71%) |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.