Apollo 5
Apollo 5 (ook bekend as missie AS-204) was die eerste onbemande ruimtevaart van die Apollo-maanmodule wat op later vaarte gebruik sou word om op die Maan te land. Apollo 5 is op 22 Januarie 1968 met 'n Saturn IB-vuurpyl gelanseer.
Voorafgegaan deur Apollo 4 |
Apollo-program | Opgevolg deur Apollo 6 |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.