Aotearoa
Aotearoa is die Maori-naam van Nieu-Seeland. Dit beteken letterlik "land van die lang wit wolk". Van die vroegste Maori-name vir diƩ land is Niu Tireni, Nu Tirani en Nu Tirene, wat in dokumente soos die Waitangi-verdrag gebruik is. Sedert die 1990's word God Defend New Zealand (of "Aotearoa") in Maori en Engels gesing, waarvolgens die naam aan 'n wyer gehoor bekend gemaak is.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.