Anysberg-natuurreservaat

Die Anysberg-natuurreservaat, 62 500 ha groot, is 'n natuurreservaat geleë in die westelike Klein Karoostreek van die Wes-Kaap in Suid-Afrika. Die sentrale berg is vernoem na die anysplantjie, Pimpinella anisum, wat hier aangetref word.[1]

Anysberg-natuurreservaat
Land Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Naaste dorp Laingsburg en Ladismith
Ligging van Anysberg-natuurreservaat op 'n kaart (Wes-Kaap)
Anysberg-natuurreservaat
Anysberg-natuurreservaat
Koördinate: 33°31′0″S 20°37′0″O
Oppervlak 62 500 ha
Openingsjaar 1988
Bestuursliggaam CapeNature

Die reservaat is in 1988 totstand gebring om fynbos en vetplante in die Kaapse soomband te bewaar, en om wild te hervestig wat in die verlede inheems hier voorgekom het.

Die naaste dorpe aan Anysberg is Laingsburg en Ladismith, beide ongeveer 55 km vanaf die reservaat se hoofhek.

Galery

Verwysings

  1. du Plessis, E.J. (1973). Suid-Afrikaanse berg- en riviername. Kaapstad: Tafelberg Uitgewers. p. 68. ISBN 0-624-00273-X.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
   
Klik vir info oor hierdie sjabloon.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.