Antonof An-10
Die Antonof An-10 (Russies: Антонов Ан-12; NAVO-verslagnaam: Cub) is 'n viermotorige turboskroefaangedrewe passasiersvliegtuig wat in die Sowjetunie ontwerp en 104 van gebou is.
Antonof An-10 | |
---|---|
![]() | |
Tipe | Passasiersvliegtuig |
Vervaardiger | Antonof |
Ontwerp deur | N. S. Trunchenkov & V. N. Ghel'prin[1] |
Nooiensvlug | 7 Maart 1957[1] |
Bekendstelling | 1959 |
Onttrek | 1974 |
Status | Onttrek |
Hoofgebruiker | Aeroflot |
Aantal gebou | 104[1] |
Weergawes | Antonov An-12 |
Die militêre weergawe is die Antonov An-12.
Verwysings
- Gordon, Yefim; Komissarov, Dmitry (2007). Antonov An-12 : the Soviet Hercules. Hinkley: Midland. ISBN 978-1-85780-255-9.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.