Antonina Georgievna Borissova

Antonina Georgievna Borissova (1903–1970) was 'n Russiese plantkundige wat gespesialiseer het in die flora van die woestyne en halfwoestyn in Sentraal-Asië.

Antonina Georgievna Borissova
mens
GeslagvroulikWysig
Land van burgerskapSowjetunieWysig
Gegewe naamAntoninaWysig
Familie naamBorisovaWysig
Geboortedatum1903Wysig
Sterfdatum1970Wysig
SterfplekSint PetersburgWysig
Plek begraweSeraphimovskoe begraafplaasWysig
TaalbeheersingRussiesWysig
Beroepbotanis, Universiteit onderwyserWysig
Werkveldplantkunde, desert plantWysig
WerkgewerKomarov Botanical InstituteWysig
ProfessorshipProfessorWysig
Werk plekSowjetunieWysig

Die standaard outeursafkorting Boriss. word gebruik om hierdie persoon as die skrywer aan te dui wanneer 'n botaniese naam aangehaal word.

Plante

Van die plante wat sy geïdentifiseer het sluit die volgende in:

  • Rhodiola arctica Boriss.= sin. de Rhodiola rosea (L.) (planta de la estepa rusa, que potencia el organismo, y en particular la actividad reproductiva). (Crassulaceae)
  • Rhodiola rosea L. subsp. arctica (Boriss.) Á.Löve & D.Löve
  • Rhodiola coccinea (Royle) Boriss. (Crassulaceae)
  • Rhodiola heterodonta (Hook.f. & Thomson) Boriss. (Crassulaceae)
  • Rhodiola iremelica Boriss. (Crassulaceae)
  • Rhodiola komarovii Boriss. (Crassulaceae)
  • Rhodiola linearifolia Boriss. (Crassulaceae)
  • Rhodiola pamiroalaica Boriss. (Crassulaceae)
  • Rhodiola pinnatifida Boriss. (Crassulaceae)
  • Rhodiola recticaulis Boriss. (Crassulaceae)
  • Hyssopus cuspidatus Boriss. (Lamiaceae).
  • Hyssopus tianschanicus Boriss. (Lamiaceae)
  • Astragalus inopinatus Boriss. (Fabaceae)

Die volgende spesies vetplante is na haar vernoem:

  • Sedum borissovae Balk.
  • Sempervivum borissovae Wale 1946

Sien ook

Verwysings

    This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.