Boomkoester

Die boomkoester (Anthus trivialis) is 'n palearktiese-broeiende voël en besoeker gedurende November tot Maart. Die voël is gelokaliseerd, algemeen in Zimbabwe en seldsaam elders.

Boomkoester
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. trivialis
Binomiale naam
Anthus trivialis
(Linnaeus, 1758)
     Broeigebied      Oorwintering

Die voël kom een-een of in los groepe in boomveldooptes voor. Hulle soek kos op die grond en vlieg in bome op wanneer hulle gesteur word en loop dan soos die boskoester op die takke. Die voël is 14 cm groot en weeg 22 gram. In Engels staan die voël bekend as die tree pipit.

Galery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Anthus trivialis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.