Geelborskoester
Die geelborskoester (Anthus chloris) is 'n endemiese voël en gelokaliseerde somerbesoeker in kort berggrasveld hoër as 1 500 m bo seevlak. Gedurende die winter beweeg die meeste voëls na laer gebiede. Die voël is 17 cm groot en weeg 25 gram. In Engels staan die voël bekend as die Yellow-breated pipit.
Geelborskoester | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. chloris |
Binomiale naam | |
Anthus chloris Lichtenstein, 1842 | |
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Anthus chloris". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.