Ansan

Ansan (Koreaans: 안산시) is 'n stad in Gyeonggi- provinsie, Suid-Korea. Dit lê suid van die hoofstad Seoel, en is 'n deel van die Seoelse Nasionale Hoofstadgebied. Die bevolking in 2004 was 686 873, met 56 mense per vierkante kilometer. Ansan begrens die see aan die weste, en die stad bevat baie eilande. Ansan word deur middel van spoorweg met Seoel verbind, via Seoel Subway Line 4. Die naam Ansan beteken "rustige berg" in Koreaans.

Ansan
안산시

Kaart Vlag
Wapen
 Land  Suid-Korea
 Region Sudogwon
 Koördinate 37°19′N 126°50′O
 Gestig op 1986
 Oppervlakte:  
 - Totaal 144,78 vk km
 Hoogte bo seevlak m
 Bevolking:  
 - Totaal (2009) 739 493
 - Bevolkingsdigtheid 4 960/vk km
 Tydsone UTC +9

Administratiewe afdelings

  • Sangnok-gu (상록구)
  • Danwon-gu (단원구)

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.