Anous
Anous is 'n genus van voëls in die familie van meeue (Laridae). Die genus omvat drie spesies.[1]
Anous | |
---|---|
Grootbruinsterretjie en 'n Anous minutus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Anous Stephens, 1826 |
Spesies | |
A. stolidus |
Die wetenskaplike naam Anous is Grieks vir "nie-oplettend" (Harrison, 1990). Die voëls is dikwels onbehoedsaam en vind veiligheid in enorme getalle. Hulle is by matrose bekend vir hul oënskynlike onverskilligheid teenoor jagters en roofdiere.
Spesies
- Anous minutus
- Anous stolidus - Grootbruinsterretjie
- Anous tenuirostris - Kleinbruinsterretjie
Sien ook
Wikimedia Commons bevat media in verband met Anous. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.