Annecy
Annecy is 'n Oos-Franse stad wat aan die noordelike hoek van die Annecy-meer (Lac d'Annecy, 27 km²) en sowat 35 km suid van Genève, Switserland geleë is. Die stad met 'n bevolking van sowat 50 000 dien as prefektuur (hoofstad) van die département Haute-Savoie.
Annecy | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Frankryk |
Région (Admin. gewes) | Auvergne-Rhône-Alpes |
Département | Haute-Savoie |
Koördinate | 45°54′N 6°8′O |
Stigting | Voor 43 v.C. |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 13,65 vk km |
Hoogte bo seevlak | 447 m (416-926 m) |
Bevolking: | |
- Totaal (2008) | 50 115 |
- Bevolkingsdigtheid | 3 671/vk km |
Tydsone | UTC +1 |
- Somertyd | UTC +2 |
Burgemeester | Jean-Luc Rigaut |
Amptelike webwerf | Annecy |
Annecy was naas München en Pyeongchang, Suid-Korea een van die kandidaatstede vir die Olimpiese Winterspele 2018.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.