Annalena Baerbock
Annalena Charlotte Alma Baerbock (gebore 15 Desember 1980 in Hannover) is 'n Duitse politikus van die Alliansie 90/Die Groenes-party.
Annalena Baerbock | |
Baerbock in 2022 | |
Minister van Buitelandse Sake | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 8 Desember 2021 | |
Voorafgegaan deur | Heiko Maas |
---|---|
Leier van die Alliansie 90/Die Groenes-party | |
Ampstermyn 27 Januarie 2018 – 29 Januarie 2022 | |
Vise |
|
Voorafgegaan deur | Simone Peter |
Opgevolg deur | Ricarda Lang |
Leier van die Alliansie 90/Die Groenes-party in Brandenburg | |
Ampstermyn 14 November 2009 – 16 November 2013 | |
Voorafgegaan deur | Ska Keller |
Opgevolg deur | Petra Budke |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 22 Oktober 2013 | |
Voorafgegaan deur | Cornelia Behm |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 15 Desember 1980 Hannover, Wes-Duitsland |
Politieke party | Alliansie 90/Die Groenes |
Eggenoot/-note |
|
Kind(ers) | 2 |
Alma mater |
|
Handtekening | |
Webtuiste |
Baerbock is sedert 2013 'n lid van die Bundestag en vanaf 8 Desember 2021 ook die bondsminister van Buitelandse Sake in die Scholz-kabinet, as opvolger van Heiko Maas (SPD).
Van 2009 tot 2013 was sy die partyvoorsitter in Brandenburg gewees en van 2018 tot 2022 die landelike partyvoorsitter, saam met Robert Habeck.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.