Anitsjkof-paleis

Die Anitsjkof-paleis (Russies: Аничков дворец) is ’n voormalige keiserlike paleis op die kruising van Nefski-prospekt en die Fontanka-rivier in Sint Petersburg. Die naam van die paleis kom van die nabygeleë brug oor die Fontanka. Dit is vir keiserin Elisabeth van Rusland ontwerp in ’n uitspattige Barok-styl.

Die Anitsjkof-paleis in die 19de eeu.
Die Anitsjkof-brug en -paleis in 1753.

Verwysings

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Anichkov Palace
  • Axelrod V.I., Bulankova L.P. Anitsjkof dworets – legendi i bili. Sint Petersburg, 1996.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.