Angie oeh
Angie oeh[2] (gebore Angelique Eurika Greeff; 16 November 1998 – 19 Augustus 2023) was 'n Afrikaanse kletsrymer van Pretoria, Suid-Afrika. Sy identifiseer as gay en beskryf haar musiek as "'n ode aan vroue" en haar styl as 'n kombinasie van hip-hop, rock 'n roll en popmusiek.[3]
Angie oeh | |
---|---|
Geboortenaam | Angelique Eurika Greeff |
Gebore | 16 November 1998 Pretoria, Suid-Afrika |
Sterf | 19 Augustus 2023 (op 24) Pretoria, Suid-Afrika[1] |
Genres | Kletsrym, hip-hop |
Jare aktief | 2021-2023 |
Angie oeh het musiekvideo's saam met Jack Parow en Van Pletzen gemaak.
Diskografie
Enkelsnitte
- Dis Jou Wyfie, 2022
- Sex in Afrikaans EP, 2022
- M.O., 2022
- Sys 'n Hoe, 2022
- Omdat Ek Wil, 2022
- Spicy EP, 2022
- Mooiste Meisies EP, 2022
- Die Way Sy, 2023
- Die Lewe is 'n Lied, 2023
- Te Sexy, 2023
- Vet Diamante, 2023
Verwysings
- Tania Heyns (20 Augustus 2023). "Angie Oeh (24) sterf". Maroela Media. Besoek op 21 Augustus 2023.
- In sommige bronne word die tweede deel van haar verhoognaam met 'n hoofletter geskryf, maar Greeff verkies om dit met 'n kleinletter te spel. Dit is die spelling wat deur stromingsdienste soos Spotify gebruik word.
- Jantjies, Candice (3 Augustus 2022). "Angie Oeh wil almal laat dans met nuwe album". Netwerk24. Besoek op 30 Julie 2023.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.