Anette Engelbrecht

Annette Engelbrecht is ’n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy is veral bekend vir haar karakter Maggie van Tonder in die SAUK-komedie Orkney Snork Nie en as Meraai in die TV-reeks, Mattewis en Meraai.[1]

Anette Engelbrecht
Nasionaliteit Suid-Afrikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Verwysings

  1. (en) Thespians - Actors Agency[dooie skakel], besoek op 3 November 2012
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.