Andrew Yang
Andrew Yang (gebore 13 Januarie 1975) is 'n Amerikaanse entrepreneur, filantroop, outeur, en juris wat hom in 2020 as kandidaat vir die presidentskap van die Verenigde State beskikbaar gestel het.
![](../I/Andrew_Yang_talking_about_urban_entrepreneurship_at_Techonomy_Conference_2015_in_Detroit%252C_MI_(cropped).jpg.webp)
Andrew Yang
Lewe
Andrew Yang is in Schenectady, New York (deelstaat) gebore,[1] sy ouers is immigrante uit Taiwan.[2]
Verwysings
- Hughes, Steve (6 Januarie 2019). "Schenectady native stumps for president in Latham". Times Union (in Engels). ISSN 8756-5927. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Februarie 2020. Besoek op 23 Januarie 2019.
- Morgan, Scott (21 Januarie 2019). "'I am proud to be Taiwanese-American'..." Taiwan News (in Engels). Taiwan, R.O.C. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Maart 2020. Besoek op 21 Januarie 2019.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Andrew Yang.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.