Andrew Whitfield
Andrew Whitfield (gebore 24 November 1982) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie. Hy was in die 7de plek op die nasionale verkiesingslys van die DA in 2019.
Andrew Whitfield | |
Lid van die parlement | |
Persoonlike besonderhede | |
---|---|
Gebore | Andrew Grant Whitfield 24 November 1982 |
Politieke party | Demokratiese Alliansie |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.