Anabantidae

Anabantidae is 'n visfamilie van die orde Perciformes. Die familie staan ook as die labirinte bekend omrede hulle ekstra asemhalingsorgane het (die labirint), wat die visse in staat stel om in moerasse en strome te leef wat lae suurstofvlakke het. Die sylyn bestaan uit twee gedeeltes. Die familie bevat vier genera; drie kom voor in Suider-Afrika en die ander in Asiƫ.

Climbing fish
Anabas testudineus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Anabantoidei
Familie:
Anabantidae
Genera

Anabas (Cloquet, 1816)
Ctenopoma (Peters, 1844)
Microctenopoma (Norris, 1995)
Sandelia (Castelnau, 1861)

Genera

Die volgende genera en gepaardgaande spesies is deel van die familie:

Sien ook

Bron

  • A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.