An-Nas

An-Nas (Arabies: الناس, "Die Mense") is die 114de soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 6 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.

الناس
  Soera 114 van die Koran  
KlassifikasieMekkaans
In ArabiesAn-Nas
In Afrikaans"Die Mense"
Deel30
Ajat6

Opsomming

Die naam van die soera kom van die woord "mense", wat deur die hele hoofstuk voorkom. Dit vorm 'n paar saam met die vorige soera, al-Fala'k, en handel oor dieselfde onderwerp: die neem van toevlug teen die bose.

Skakels

Vorige soera:
Al-Fala'k
Die Koran Volgende soera:
Soera An-Nas

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.