Ampsgroen

Ampsgroen is 'n diepgroen kleur.

#008000

Die kleurnaam ampsgroen is die eerste keer in 1892 gebruik. Die kleur word verkry deur groen (87.5%) en geel (12.5%) te meng.

Hierdie tradisionele skakering van groen is die kleur wat oorspronklik ontwerp is as 'n groen vir rekenaarskerms in die tagtigerjare.

Die naam is blykbaar gekies omdat dit die kleur was van die potlode wat rekenmeesters ("the green ticks") in hulle amp gebruik het.

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word ampsgroen as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #008000
RGB-kleurmodel (0, 128, 0)
CMYK (100, 0, 100, 50)
HSV (120°, 100%, 50%)

Sien ook

Verwysings


    This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.