Ampisillien
Ampisillien is 'n beta-laktam antibiotikum. Ampisillien verskil van penisillien met 'n aminogroep wat die penetrasie van die molekuul in bakteriƫ verbeter. Dit veroorsaak dat ampisillien, anders as penisillien, sommige Gram-negatiewe bakteriƫ kan dood.
|
Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie. Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.