Ammocharis

Ammocharis is 'n genus van bladwisselende, meerjarige geofiete wat behoort tot die familie Amaryllidaceae. Die genus is vernoem na die Griekse woorde ammos wat sand beteken en charis wat genot beteken, die plante verkies om in sand te groei.[1]

Ammocharis
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Amaryllidaceae
Subfamilie: Amaryllidoideae
Subtribus: Crininae
Genus: Ammocharis
Herb., 1821
Spesies

Sien teks

Sinonieme
  • Cybistetes Milne-Redh. & Schweick.
  • Palinetes Salisb.
  • Stenolirion Baker

Spesies

Verwysings

Bron

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.