Amman
Amman (Arabies: عمان) is die hoofstad en grootste stad van Jordanië. Die stad het 'n bevolking van 1 919 000 en van 2 125 000 in die metropolitaanse gebied in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 1 680 km².
Amman | |
---|---|
Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Jordanië |
Deelstaat | Amman |
Koördinate | 31°57′N 35°56′O |
Gestig in | 7000 v.C. |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 1 680 vk km |
Hoogte bo seevlak | 777-1 400 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 1 919 000 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 142/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 2 125 000 |
Tydsone | UTC +2 |
Burgemeester | Abdul Halim Kilani |
Amptelike Webwerf | ammancity.gov.jo |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.