Amerikaans-Samoa
Amerikaans-Samoa (Engels: American Samoa, [əˈmɛrɪkən səˈmoʊə], voorheen Oos-Samoa; Samoaans: Amerika Sāmoa / Sāmoa Amelika) is 'n oorsese gebied van die Verenigde State van Amerika in die suidelike Stille Oseaan, wat die oostelike deel van die Samoa-eilande beslaan, en lê in Polinesië. Die eilande beslaan 'n oppervlakte van 199 km² en het 'n bevolking van 55 123 in 2020 gehad.

Kaart wat Amerikaans-Samoa vertoon

Die Nasionale park van Amerikaans-Samoa
| |||||
Nasionale leuse: Samoa, Muamua Le Atua (Samoaans vir: "Samoa, laat God die eerste wees") | |||||
Volkslied: The Star-Spangled Banner Nasionale volkslied: Amerika Samoa | |||||
![]() | |||||
Hoofstad | Pago Pago | ||||
Grootste stad | Tafuna | ||||
Amptelike tale | Engels en Samoaans | ||||
Regering | Niegeïnkorporeerde georganiseerde grondgebied Joe Biden (D) Lemanu Peleti Mauga (D) Eleasalo Ale (D) Amata Coleman Radewagen (R) | ||||
Onafhanklikheid Stigting • Drieledige ooreenkoms • Sessieakte van Tutuila • Sessieakte van Manu'a • Anneksasie van Swains-eiland |
Amerikaanse eilandgebied 2 Desember 1899 17 April 1900 16 Julie 1904 4 Maart 1925 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
200 km2 (212de) 77 myl2 feitlik niks | ||||
Bevolking - 2020-skatting - 2010-sensus - Digtheid |
55 123[1] (208ste) 55 100[2] 259,0 / km2 (38ste) 670,8 / myl2 | ||||
BBP (KKP) - Totaal - Per capita |
2016-skatting | ||||
Geldeenheid | Amerikaanse dollar ($) (USD ) | ||||
Tydsone - Somertyd |
SST (UTC-11) nie toegepas nie (UTC-11) | ||||
Internet-TLD | .as | ||||
Skakelkode | +1-684 |
Amerikaans-Samoa lê in die ooste van Samoa, in die suide van Tokelau, in die weste van die Cookeilande, in die noorde van Niue en in die noordooste van Tonga. Die hoofstad is Pago Pago en die grootste stad is Tafuna.
Verwysings
- (en) "American Samoa Population (live) – Worldometers". Worldometers. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 September 2018. Besoek op 1 Oktober 2018.
- (en) "2010 Census". 2010 Census. census.gov. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Julie 2012. Besoek op 1 Oktober 2018.
- (en) "American Samoa". The World Factbook. CIA. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Oktober 2013. Besoek op 30 Augustus 2019.
- (en) "Archived copy" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op Mei 13, 2017. Besoek op Julie 14, 2017.
{{cite web}}
: CS1 maint: archived copy as title (link)
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Amerikaans-Samoa.
- Toerisme
- (en) Visit American Samoa
![]() |
Verenigde State van Amerika | ![]() |
||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.