Ameland
Ameland is 'n munisipaliteit in die provinsie Friesland in die noorde van Nederland en 'n eiland in die Waddesee. Die administratiewe setel is in Ballum.
Ameland It Amelân | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Vlag Wapen | |
Ligging van Ameland in Friesland-provinsie | |
Kaart van Ameland-munisipaliteit | |
Koördinate: 53°27′N 5°45′O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Friesland |
Regering | |
• Burgemeester | Leo Pieter Stoel (VVD) |
Oppervlak | |
• Totaal | 268,50 km2 (103,67 vk. myl) |
• Land | 59,11 km2 (22,82 vk. myl) |
• Water | 209,39 km2 (80,85 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 3 755 |
• Digtheid | 64/km2 (170/vk. myl) |
1 Januarie 2022 | |
Tydsone | UTC+1 (IST) |
• Somertyd | UTC+2 (IDT) |
Poskode | 9161–9164 |
Skakelkodes | 0519 |
Bestuurlike sentrum | Ballum |
Webwerf | www.ameland.nl |
Die eiland se hoogste punt is 24 m hoog.
Plekke
Dorpies: Ballum • Buren • Hollum • Nes
Gehuggie: Kooiplaats
Naburige munisipaliteite
Terschelling | ||
Waadhoeke | Noardeast-Fryslân |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.