Amapá
Amapá (Portugese uitspraak: [amaˈpa]) is een van die 26 state van Brasilië. Amapá se hoofstad en grootste stad, Macapá, het 'n bevolking van 368 397 in 2006 gehad.
| |||||
Sien ander Brasiliaanse state | |||||
Land | Brasilië | ||||
Hoofstad | Macapá | ||||
Grootste stad | Macapá | ||||
Oppervlakte | 142 814,585 km² | ||||
Bevolking - Totaal - Digtheid |
668 689 (2010) 4,7 inw./km² | ||||
Goewerneur | Camilo Góes Capiberibe | ||||
Visegoewerneur | Dora Nascimento de Souza | ||||
MOI (2005) | 0,780 – middel | ||||
Tydsone | UTC-3 |
Demografie
Etniese groepe in 2007
Etniese groep | Persent | Bevolking |
Bruin | 69,4% | 429 000 |
Wit | 24,0% | 148 000 |
Swart | 6,5% | 40 000 |
Ander | 1,0% | 6 000 |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Amapá. |
Deelstate van Brasilië | |
---|---|
Distrito Federal |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.