Amandasig

Amandasig is 'n voorstad in die hoofplek Akasia. Dit is noordwes van Pretoria in die Gauteng-provinsie geleë en is onder beheer van die Tshwane-metroraad.

Amandasig
Amandasig is in Gauteng
Amandasig
Amandasig
 Amandasig se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°40′43″S 28°06′19″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Tshwane
Oppervlak
  Totaal4,60 km2 (1,78 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal3 738
  Digtheid813/km2 (2 110/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense34.4%
  Indiërs/Asiërs1.8%
  Bruin mense1.5%
  Swart mense60.9%
  Ander1.4%
Taal (2011)
  Tswana, N./S. Sotho 35.9%
  Afrikaans 31.3%
  Zoeloe 4.6%
  Ander 12.3%
Skakelkode012

Verwysings

  1. "Subplek Amandasig". Sensus 2011.


Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.