Amalia
Amalia is 'n nedersetting in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Die dorpie lê 30 km suidwes van Schweizer-Reneke.
Amalia | |
---|---|
Nedersetting | |
![]() Die plaaslike NG kerk, die rede vir Amalia se ontstaan | |
![]() ![]() Amalia ![]() | |
Koördinate: 27°14′53″S 25°2′45″O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Noordwes |
Distrik | Dr. Ruth Segomotsi Mompati |
Munisipaliteit | Mamusa |
Stigting | 1927 |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,35 km2 (0,91 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 226 |
• Digtheid | 96/km2 (250/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 67.6% |
• Indiërs/Asiërs | 2.2% |
• Bruin mense | 5.8% |
• Swart mense | 24.0% |
• Ander | 0.4% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 74.3% |
• Tswana | 22.1% |
• Engels | 2.2% |
• Ander | 1.3% |
Poskode (strate) | 2786 |
Poskode (posbusse) | 2786 |
Skakelkode | 053 |
Geskiedenis
Die dorpie is in 1927 as kerkdorp gestig met die ontstaan van die plaaslike NG gemeente en genoem na Amalia Faustman (gebore Mostert, op Stellenbosch), wie se man, ds. George Faustmann, leraar van die moedergemeente Schweizer-Reneke was van 1891 tot 1915.
Sien ook
Bronne
- Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995. ISBN 1-86842-026-4
Verwysings
- "Hoofplek Amalia". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.